Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde / Chrissie Adriaanse – Spina Bifida Changed Our Lives Forever

00:40:18
Report
By haar 18 weke swangerskapskandering, het Chrissie Adriaanse gehoop om haar baba se geslag uit te vind. Sy het egter ook gehoor hulle seuntjie gaan Spina Bifida hê. Haar lewe het daardie oomblik onherroepelik verander. Sy praat met Daniëlla oor hoe hulle deur die diagnose, die operasies en die daaglikse uitdagings gekom het – en hoe klein Elian en sy sprankelende persoonlikheid almal aanhou verras. * Hierdie episode is deel van die #MoedVirMammas-reeks saam met Afrikaans.com At her 18-week pregnancy scan, Chrissie Adriaanse was hoping to find out her baby’s gender. But she also received life-changing news: their baby boy would be born with Spina Bifida. In that moment, her life changed forever. She speaks with Daniëlla about how they made it through the diagnosis, the surgeries, and the daily challenges – and how little Elian, with his bright personality, keeps surprising everyone. This episode is part of the #MoedVirMammas series in partnership with Afrikaans.com - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z

Chrissie Adriaanse: Ná Spina Bifida-diagnose was niks ooit weer dieselfde / Chrissie Adriaanse – Spina Bifida Changed Our Lives Forever

View more comments
View All Notifications