Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
[Heruitsending] Wat 'n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet/ [Rebroadcast] What a Doctor-Mom Wants You to Know

00:44:35
Report
'n Nuwe skooljaar is sinoniem met siektes. Verkoues. Griep. Koors. Dr. Chantelle van der Bijl, ook bekend as Bloem MomDoc op sosiale media, gee in hierdie episode waardevolle raad. Sy gesels met Daniëlla oor onder meer: Hoe jy verkoues en griep kan voorkom en behandel Die rol van antibiotika, en hoe en wanneer om dit NIE te gebruik nie Waarom koors eintlik goed is Jou immuunstelsel en hoe om dit gesond te hou {{Volg Chantelle op Facebook by Bloem MomDoc of Instagram @bloemmomdoc }} A new school year is synonymous with illnesses: colds, flu, and fever. Dr. Chantelle van der Bijl, also known as Bloem MomDoc on social media, shares valuable advice in this episode. She chats with Daniëlla about: How to prevent and treat colds and flu The role of antibiotics, and how and when NOT to use them Why fever is actually a good thing Your immune system and how to keep it healthy {{Follow Chantelle on Facebook at Bloem MomDoc or Instagram @bloemmomdoc}} - Intro Music from #Uppbeat (free for Creators!): https://uppbeat.io/t/abbynoise/burst-of-light License code: I430IW70W4DQLJ9Z

[Heruitsending] Wat 'n Dokter-Ma Wil Hê Jy Moet Weet/ [Rebroadcast] What a Doctor-Mom Wants You to Know

View more comments
View All Notifications