Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede
Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede

Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede

01:02:23
Report
In hierdie episode het ons heelwat om oor te KLETS! John Steenhuisen stel vir Roman Cabanac aan as sy Chief of Staff by die Departement van Landbou, en ons wonder saam hoe hy in ’n Boerboel broekie gaan lyk. 26ste Augustus was Toiletpapierdag en ons kom uiteindelik by die finale antwoord oor hoe jy die toiletpapierrol reg opsit. Colene deel ook haar baie spesifieke ritueel vir publieke badkamers — jy wil dit nie misloop nie! Ons bespreek van die onlangse nuusgebeure in Suid-Afrika, en neem ook ’n kykie na die campaign busse van Kamala Harris en Donald Trump in die VSA. Ten slotte, kondig ons die wenner aan van die Memoirse van jou moeder boek deur Anné Pretorius. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Boerboel Broekies en Toiletpapier Waarhede

View more comments
View All Notifications