Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Tito, Tieties en Toe-krane
Tito, Tieties en Toe-krane

Tito, Tieties en Toe-krane

01:28:13
Report
In hierdie KLETS gesels ons met Dr. Kathryn Malherbe van MediSol AI Solutions vir Borskankerbewustheidsmaand. Sy deel insigte oor algemene wanopvattings rondom borskanker, en hoe MediSol se AI-tegnologie ’n revolusie in die vroeë opsporing en diagnostiek van borskanker veroorsaak. Dr. Kathryn verduidelik hoe hul AI gebruik word om skanderings met meer akkuraatheid te ontleed. Besoek hul webwerf vir meer inligting: www.medsol.ai. Ons vier ook die lewe van Tito Mboweni, saam met sy vriendin, Melinda Gous, wat persoonlike stories oor sy lewe deel voor sy tragiese afsterwe op 12 Oktober 2024. Dit gee ’n intieme blik op die man wat almal geken het. Verder kyk ons na Elon Musk se nuutste vuurpyl-lansering en sy volgehoue vermoë om die wêreld te verstom. Ons bespreek ook Gauteng se krane wat amper droog is—Day Zero kom nader, maar is dit regtig ons skuld? En as die JMPD jou dadelik dwing om ’n boete te betaal, wat doen jy? Medisol AI Solutions · Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Tito, Tieties en Toe-krane

View more comments
View All Notifications