Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Porsiegroottes en Pretoria in Protes
Porsiegroottes en Pretoria in Protes

Porsiegroottes en Pretoria in Protes

01:45:56
Report
In hierdie week se KLETS-episode gesels ons met die dieëtkundige, Ané Fourie oor gesonde eetgewoontes en of wyn jou regtig vet maak. Ané gee praktiese raad oor hoe om porsiegroottes te balanseer en gesonde gewoontes te handhaaf, selfs oor die feestyd! Ané gee ook haar insigte oor gewilde dieetgiere soos plantgebaseerde diëte en "intermittent fasting". Is hierdie giere maklike maniere om gewig te verloor, of net foefies wat jou uithonger? Met praktiese advies verduidelik sy hoe jy jou bord en jou glas kan geniet sonder om jou desember lyf en gesondheid prys te gee. In Pretoria ruk die Afrikaner-volk op, getooi in helder oranje, om hul stemme te laat hoor oor die BELA Wet. Dit lyk amper soos ‘n nederlandse sokker dag, behalwe dat Gayton McKenzie se "skop" vir Afrikaans die kollig gesteel het. Intussen oor die waters in Amerika kies die kiesers óf blou óf rooi, en Peanut en Squirrel se pa het skynbaar ‘n groot “Longo.” Kontak Ané Fourie by anefouriediet@gmail.com of op +27 (0)84 799 5605. KLETS op Youtube - https://youtu.be/g1AlCOQ0xD0 Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Porsiegroottes en Pretoria in Protes

View more comments
View All Notifications