Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Die Narratief: Trump, Posseëls en ’n Dry January
Die Narratief: Trump, Posseëls en ’n Dry January

Die Narratief: Trump, Posseëls en ’n Dry January

00:00:55
Report
In hierdie KLETS-episode van 22 Januarie 2025 praat ons oor ’n paar groot (en klein) gebeure wat die wêreld aan die gons het! Donald Trump is terug in die Withuis, en op sy eerste dag as president het hy reeds begin om sy campaing beloftes uit te voer – iets wat die “woke democrats” heeltemal oor die muur en in die kleenex gegooi het. Love him or hate him, Trump het die wêreld weer op sy tone. In Suid-Afrika, het ons ’n splinternuwe posseël. Maar wag – dit is nie so eenvoudig nie. Jy kan dit nie sommer orals koop nie, en ons vra die groot vraag: Wat is die punt as jy dit nie eens kan kry nie? Hoe gaan dit met jou “Dry January”? En as jy op hierdie dae in enige maand verjaar, sê gerugte dat jy dalk eerder aan ’n “dry life” moet dink. Hoe klim jy in jou kar? Ja, ons weet dit klink eienaardig, maar navorsing toon mans en vrouens klim op heeltemal verskillende maniere in. Wat sê hierdie interessante (en snaakse) klein narratief oor ons? Dis die tipe vraag wat net in ’n KLETS-episode kan opkom. Afrikaans.Radio · KLETS · KLETS - YouTube

Die Narratief: Trump, Posseëls en ’n Dry January

View more comments
View All Notifications