Waardevolle opvoedkundige inligting vir ouers en opvoeders van jong kinders in Afrikaans.
Nov 01, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Die j-klank potgooi is 'n Gratis opvoedkundige kinderstorie potgooi in Afrikaans en vorm deel van ons Afrikaanse ABC Alfabet Kinderstorie reeks op hierdie kanaal.Hier word die j-klank bekendgestel deur 'n nuusflits... Hoop julle het net soveel pret om daarna te kyk soos wat ek gehad het om dit te produseer.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter j vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hkueoex34TF1w9YymUntag&si=0IMyXJhspv2f-A5b🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:03:30
Oct 31, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om dieregeluide te kan namaak, asook ouditief te hoor en die dier te erken, is vir jong kinders 'n prettige manier om hulle ouditiewe vaardighede in te skerp. Hierdie Afrikaanse potgooi oefen jou kind se luister vaardighede in.🦋Wil jy graag nog interaktiewe luisterspeletjies vir jou kind bied? Gaan kyk gerus na ons volledige speellys wat talle gehoorspeletjies insluit.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft🦋Ouditiewe persepsie is baie belangrik vir suksesvolle skolastiese vordering. Ons het 'n speellys vir jou om jou kind se ouditiewe perseptuele vaardighede te verbeter. Gaan loer gerus:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iv9dMOJyYNiszPykD15ew-&si=bUx7XtVmsRKW3kLH🦋Gaan kyk gerus na al die video's wat handel oor Perseptuele Vaardighede en uitvalle TERME:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:05:01
Oct 27, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie Afrikaanse WERKSWINKEL vir ouers en opvoeders van kleuters is aangebied vir 'n groep ouers en opvoeders by 'n LEESKONFERENSIE. Die inligting in hierdie werkswinkel handel oor 'n verskeidenheid redes waarom Aktiewe SPEEL beter is vir KLEUTERS, as passiewe WERKKAARTE.As jy 'n ouer of opvoeder is van kleuters, gaan jy beslis baie waarde kry uit hierdie Afrikaanse werkswinkel.🌈Dankie aan Wiggly Education vir die geleentheid om die werkswinkel vir ouers en opvoeders van kleuters te kon aanbied. Gaan volg gerus Wiggly Education. Ek heg die skakels hier onder aan.🦋https://www.wigglyeducationonline.co.za/?fbclid=IwY2xjawGENk9leHRuA2FlbQIxMAABHTXoI1s7S-segwNjfWUyodgT-dvuYGWLBfktU6nCaDNAkTkJGn6Q8fYtmw_aem_IXc87xelVzGbZp5Z-My2_g🦋https://www.facebook.com/profile.php?id=100093836971168🌈Wil jy graag hierdie Afrikaanse potgooi in videoformaat ervaar?https://youtu.be/whaXilZkQ5s🌈Perseptuele vaardigheid speellyste:🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=TLeq8eHphX9P2cd_🦋https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=3MDQGHp4Y2hVCpQu🌈Handskrif speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6ITzyA6xOxAdLeZrrNyj-&si=KDHcPRcvRcesauPq🌈ABC kinderstories speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gWZ84zXHi5ChkJT5iBnShu&si=1L2RTdCkR7smbOFw🌈Kleutervideo speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gGfvHG2KkGM0ktNVJJjagH&si=g3yWm-QVupV8-n7p🌈Afrikaanse kinderstorieshttps://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=fKReSYxsKhX366AN🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:47:25
Oct 26, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. 🎅🎄🎁❄️☃️Kom ontdek die magiese wêreld van Kersfees tradisies! In hierdie Afrikaanse Opvoedkundige kinderpotgooi leer ons hoe kinders Kersfees in 'n paar verskillende lande gevier word. 🦌✨🕯️🍪🎅🎄Daar is ook 'n Afrikaanse Kindervideo weergawe van hierdie potgooihttps://youtu.be/JSsf3w2Tuk4🌈Wil jy graag nog meer Opvoedkundige Kindervideo's oor Kersfees in Afrikaans vir jou kind wys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gvUci7zipL6ocYDq7pnD9d&si=Iy1vRCHVnEbnDHOM🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQSupport the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:10:26
Oct 25, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie gratis opvoedkundige Afrikaanse Alfabet Kinderstorie potgooi stel die b-klank bekend vir kinders. Die Alfabet letter b en d kan maklik verwar word. Hierdie potgooi help jou kind om dit reg te stel.Die Afrikaanse kinderstorie is so geformuleer sodat die b-klank uitgebeeld word om sodoende klankverwarring te voorkom. Nadat jou kind hierdie potgooi geluister het, sal daar GEEN meer klankverwarring wees.🎯Moenie ons hulpmiddels misloop wat handel oor hierdie potgooi nie... Klik op die skakel hier onder en skaf joune aan.https://www.teacharesources.com/product/die-b-klank-hulp-met-klankverwarring-hulpmiddels-bonus-videos/🎯https://www.teacharesources.com/product/afrikaanse-alfabet-b-klank-plakkaat-en-t-hemp-skakel/🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter b vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043geADxfwV3SaF_3FiVtSPtS&si=6s5yBofn9nRyIMPh🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🎯English b-sound story - listen:https://youtu.be/L7pRTB4d2bs🎯English b-sound story - with words:https://youtu.be/39oknBKGtps🎯Complete playlist of English ABC stories:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iWmySWefYeX1RTXXLurIlb🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:02:14
Oct 23, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Jou kind gaan dol wees oor hierdie oulike Afrikaanse Alfabet kinderstories wat handel oor die letter "s".Die uitspraak van die s-klank word ook ingesluit in hierdie Afrikaanse Alfabet kinderstorie.Die seisoene word ook kortliks behandel in die storie en daar is heelwat oulike karakters om te ontmoet en om van te leer in hierdie s-klank storie vir kinders.🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter s vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gMewDDm3Gdzd7mEUBG89me&si=32_0IGg1E3sasmrm🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:06:38
Oct 22, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi tot aan die einde gekyk het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg.🦋Wil jy graag hierdie potgooi gaan kyk in video formaat?https://youtu.be/Tbcvo59dGoM🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6🦋Het jy al die video gesien wat handel oor integriteit in ons Waardevolle Waardes video reeks? Hier is vir jou die skakel:https://youtu.be/Tbcvo59dGoM🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:11:17
Oct 19, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Nadat die kinders hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige POTGOOI tot aan die einde geluister het, gaan hulle die beginsel van integriteit by hulle waarde sisteem kan toevoeg.Die integriteit potgooi is 'n prettige interaktiewe potgooi. Die kinders luister na die karakter van Sandra die panda en wat sy aanvang. Hulle besluit en gesels dan saam wat hulle in soortgelyke situasies sou doen. Kinders kry dus die geleentheid om self te dink wat is die regte manier hoe om in bekende situasies op te tree deur die beginsel van integriteit toe te pas.🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6🦋Het jy al die video gesien wat handel oor integriteit in ons Waardevolle Waardes video reeks? Hier is vir jou die skakel:https://youtu.be/Tbcvo59dGoM🦋Nog video's wat handel oor Lewensvaardighede vir kinders: Klik op die onderste skakel om die skatkis vol video's vir jou kind te vind:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ja1iKJSGCll5QcYh9hsXnc&si=-aRbSd3WQ2rGWJak🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:10:47
Oct 16, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Dit is belangrik om vir kinders van kleins af te leer hoe om die regte keuses te maak. Hierdie oulike Afrikaanse kinderstorie help kinders om die regte keuses te maak as hulle in 'n situasie kom wat dalk versoekings inhou. Hierdie oulike kinderstorie leer ook vir kinders so ietsie van natuur bewaring en om te help om renosters te bewonder en te bewaar.Ons wil graag die lewe vir jou makliker maak met ons interaktiewe kinderstorie videos en opvoedkundige videos vir kinders. Hierdie video vorm deel van ons Waardevolle Waardes video reeks.🦋Wil jy graag vir jou kinders nog oulike, leersame Opvoedkundige Afrikaanse Kinderstories wys? Gaan kyk gerus hier:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=xERhAd3iykon4D_6🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:09:56
Oct 12, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Trien en Tom kuier te lekker saam met jou kind in hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie wat handel oor die t-klank. Die tema vir hierdie Afrikaanse Opvoedkundige Kinder Potgooi is tegnologie. Jou kind gaan ook leer dat daar 'n belangrike balans moet wees tussen tegnologie en speel. Speel is die beste keuse wat kinders kan maak om nuwe vaardighede met sukses aan te leer.🦋Wil jy graag die volledige Kindervideo vir jou kind wys wat handel oor hierdie Afrikaanse Alfabet Kinderstorie?https://youtu.be/-jbL29TmyPk🦋Gaan kyk gerus na al die ander Afrikaanse Opvoedkundige Kindervideo's wat handel oor die Letter t vir kinders:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ih34jSL5QCzkWVBy7ofVZc&si=3-k3AhVfxu5Q8z_a🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:08:20
Oct 11, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Welkom by ons Afrikaanse opvoedkundige potgooi! Vandag gesels ons oor die belangrikheid van speel met konkrete apparaat vir jong kinders. Ontdek hoe hierdie speletjies kinders se probleemoplossingsvaardighede, fynmotoriese ontwikkeling, en kreatiewe denke bevorder. Hierdie praktiese wenke sal ouers en onderwysers help om leer speels en doeltreffend te maak. Afrikaanse opvoedkundige podcast. 🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Volg ons gerus op YOUTUBE vir al ons Afrikaanse Opvoedkundige kindervideo's om jou kind se lewe makliker te maak.🦋GRATIS Opvoedkundige kinder YOUTUBE video's vir ouers en opvoeders om jong kinders te help🦋. 🌈Baie Afrikaanse Opvoedkundige video's, maar ons sluit ook 'n paar Engelse Opvoedkundige video's in op ons kanaal. 🌈Opvoedkundige kindervideo's wat insluit: leer lees, Alfabet klanke, wiskunde, kinderliedjies, kinderstories en NOG VELE meer vir jong kinders. Volg ons: 🌻e-pos adres: magda.ehlers@gmail.com 🌻PME Opvoedkundige Kindervideo’s YOUTUBE Kanaal: https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌻 FACEBOOK page: https://www.facebook.com/IcanMagdaEhlers 🌻 FACEBOOK BLOG: https://www.facebook.com/share/g/zQvR9xpEymrANjZN/?mibextid=A7sQZp 🌻 INSTAGRAM: https://www.instagram.com/pme_kindervideos?igsh=MXNsOGV0c2hsdDduYQ== 🌻 SPOTIFY: https://open.spotify.com/show/2HCQq6gVfXtPZTLVJtQawl?si=fP7Ep76WRv-dmVvN-6KpGw 🌻 THREADS: https://www.threads.net/@pme_kindervideos 🌻 TikTok https://www.tiktok.com/@pme_kindervideos?_t=8q9HCEEcxRV&_r=1 🌻 X (Twitter) https://x.com/MemoriesI14710?t=g6X2swASTYVAeG-lrWAHRw&s=03 🌻 (TEACHA): https://www.teacharesources.com/seller/i-can-ek-kan-pleasant-memories-for-educators/Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:01:19
Oct 09, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. (https://www.buzzsprout.com/twilio/text_messages/2391937/open_sms) Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die k-klank in Afrikaans aan te leer.🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🦋Wil jy nog meer leer oor die Afrikaanse Alfabet LETTER "k" vir kinders? Gaan kyk gerus na al ons ander video's wat handel oor die k-klank vir kinders in Afrikaans deur op die speellys hieronder te klik.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hMNPqf7NgxQWadS6ps8QJu&si=mkzp5zBgz7FkNwwE🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hw5Au6jg2Pu9QEn8lKaw50&si=pL01PYRpyFqf5cTF🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uilhttps://youtu.be/prKb3lm9o4A🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video | https://youtu.be/DmcU6iYTpWo🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:https://www.teacharesources.com/product/volledige-afrikaanse-lees-program-graad-1-leesondersteuning-40-lesse/🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:04:27
Oct 04, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Indien jy wonder of jou kleuter gereed is vir Graad 1, dan is hierdie POTGOOI beslis vir jou. Daar is so baie fasette wat ingedagte gehou moet word om te weet of jou kind gereed is vir die GROOT skool. Ons noem net 'n paar.Baie belangrik: Indien jy enigsins twyfel of jou kind gereed is vir Graad 1, maak 'n afspraak by 'n professionele terapeut en begin vroegtydig alles in te skerp wat nog nodig is vir jou kind se behoeftes.Wil jy graag meer weet oor Perseptuele vaardighede en Uitvalle by kleuters wat jy ingedagte moet hou, gaan kyk gerus na hierdie video speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g2QJOuiMvV50_EgigYc7Hf&si=x-khxTFLijBtlKIE🦋Is jy opsoek na 'n verskeidenheid GRATIS video's wat handel oor perseptuele vaardighede om jou kind te help. Klik op die onderstaande speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043i07--Vw_SifKEMNk0z7ylU&si=hTu8AZZVpfZS1if9🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:04:49
Oct 02, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die e-klank in Afrikaans aan te leer.🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🦋Wil jy nog meer leer oor die Afrikaanse Alfabet LETTER "e" vir kinders? Gaan kyk gerus na al ons ander video's wat handel oor die e-klank vir kinders in Afrikaans deur op die speellys hieronder te klik.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jitmjiFrxNDXDfgY_696H1&si=YJpxMJRdSwfxAgr3🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hw5Au6jg2Pu9QEn8lKaw50&si=pL01PYRpyFqf5cTF🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uilhttps://youtu.be/prKb3lm9o4A🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video | https://youtu.be/DmcU6iYTpWo🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:https://www.teacharesources.com/product/volledige-afrikaanse-lees-program-graad-1-leesondersteuning-40-lesse/🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:04:13
Sep 28, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Om stories te kan vertel en op te maak, leer vir jou kind so baie vaardighede. Jy en jou kind gaan hierdie Kettangman opgemaakte Afrikaanse storie vreeslik geniet. Julle gaan lekker lag vir my, maar terselftertyd, gaan jou kind sien, dat mens soms op jou voete moet dink en jou verbeelding kan gebruik om kreatief te dink en kreatief te werk.Geniet die GRATIS Afrikaanse storie vir kinders. Deel gerus met almal wat jy ken.🦋Wil jy graag nog Afrikaanse Kinderstories kyk en luister? Gaan kyk gerus na hierdie oulike speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hPACt20V1mV1qSS24b0wSG&si=hbpZ-PwQ5ooodVGW🦋Wil jy as ouer of juffrou praktiese idees kry, wat maklik toegepas kan word om jou kind te leer met kreatiewe storievertelling? Gaan kyk gerus na hierdie speellys:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gTaLXcp4nwIn1qLRGeZI3Z&si=JolhRDy0Ni1xfsMB🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel: https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. 🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education Kindervideo's se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief 🚀Effektief Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:19:19
Sep 26, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Kinderstorie handel oor Toby, die dinosourus en al sy maats se baie avonture. Hierdie Afrikaanse kinderstorie gaan jou kind se taal verreik en ook 'n hele aantal lewenslessies leer. 🦋Wil jy graag die animasie Kinderstorie kyk van hierdie Afrikaanse storie?https://youtu.be/n24TfqTrAWw🦋Gaan kyk gerus na die ander Afrikaanse kinderstories in ons Dinosourusse kinderstorie reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iozhVsPp0UtStPSzJWqn4H&si=i6LiuEnKvrI15733🦋Wil jy jou kind se ouditiewe geheue verbeter. Gaan kyk gerus na die speellys gepak vol geheuespeletjies om jou kind te leer om fyner te luister.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ji6YuPm9831z6jfIbj4BpI&si=Jv2tCcicCvUUJ0bU🦋Interaktiewe LUISTERSPELETJIES:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft🦋Interaktiewe OOGOEFENINGEhttps://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6hARjgdVW3gvQra_E81qD&si=veOPRo1r3nd00c4g🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:13:55
Sep 18, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die a-klank in Afrikaans aan te leer.🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🦋Wil jy nog meer leer oor die Afrikaanse Alfabet LETTER "a" vir kinders? Gaan kyk gerus na al ons ander video's wat handel oor die a-klank vir kinders in Afrikaans deur op die speellys hieronder te klik.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043g58B0IBLkMp6Q5RmarpJqd&si=3BB9X6pqEuy1nasM🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hw5Au6jg2Pu9QEn8lKaw50&si=pL01PYRpyFqf5cTF🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uilhttps://youtu.be/prKb3lm9o4A🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video | https://youtu.be/DmcU6iYTpWo🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:https://www.teacharesources.com/product/volledige-afrikaanse-lees-program-graad-1-leesondersteuning-40-lesse/🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:01:37
Sep 11, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Kinders geniet dit om enige nuwe konsep aan te leer met 'n lekker kinderstorie. Hier is 'n kort Afrikaanse Alfabet kinderstorie om vir jou kind die m-klank in Afrikaans aan te leer.🦋Afrikaanse Alfabet KINDERSTORIE reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jhSIwpb22UTcu0tOgw4nJ4&si=wgOlO3LhWQOzNWBZ🦋Gaan kyk gerus na die volledige speellys van ons GRATIS leesprogram in Afrikaans reeks. Hier is die speellys.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043gcqtnm-Y5Pbm4N7thgEinZ&si=6OvnfaTx4zbuDHWc🦋Wil jy nog meer leer oor die Afrikaanse Alfabet LETTER "m" vir kinders? Gaan kyk gerus na al ons ander video's wat handel oor die m-klank vir kinders in Afrikaans deur op die speellys hieronder te klik.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iaIos53dhOO5lfeNqpaMVv&si=QHX0itgeFUUPZ3O1🦋Hierdie Afrikaanse Alfabet kindervideo vorm deel van 'n reeks video's wat vir jou kind al die Afrikaanse klanke op 'n prettige, effektiewe manier gaan aanleer, sodat formele lees maklik raak wanneer die tyd reg is.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hw5Au6jg2Pu9QEn8lKaw50&si=pL01PYRpyFqf5cTF🌻Wil jy graag die oorspronklike vokale vir kinders video's gaan kyk? Volg die skakels hieronder en gaan leer en lees meer.🌈Wat is vokale? arme ek is oupa uilhttps://youtu.be/prKb3lm9o4A🌈Vokale in Afrikaans vir kinders /a, e, i, o, u | Afrikaanse Kinder Video | https://youtu.be/DmcU6iYTpWo🦋Het jy geweet Pleasant Memories Education Kindervideo's het ook 'n potgooi, waarby ouers, opvoeders en kinders baie waarde sal kry? Gaan luister gerus na ons potgooi episodes by hierdie skakel:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hckhkBGR_BUh8wJYKdLFf6&si=Wrgoeo1j2EzkdRMj🌻Volledige Afrikaanse lees program vir jong kinders:https://www.teacharesources.com/product/volledige-afrikaanse-lees-program-graad-1-leesondersteuning-40-lesse/🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:04:32
Sep 09, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi oor Suid-Afrika vir kinders behandel kortliks waaroor Erfenisdag gaan maar fokus op die heerlike tradisionele kos van Suid-Afrika in Afrikaans. Juffrou of mamma kan dit vir enige ouderdom kind speel om Erfenisdag te verduidelik en hulle bloot te stel aan kulture en tradisies op 'n positiewe manier. 🌈Sal jy graag die Afrikaanse video weergawe van hierdie potgooi wil sien?https://youtu.be/L539T5uKZiE🌈Sal jy graag meer wil weet oor Suid-Afrika en sy pragtige plekke en spesiale vakansiedae? Gaan kyk gerus na die volgende speellys om jou algemene kennis uit te brei en hoendervleis lekkerte trots te voel.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hbA2K1DOxkjzNpfJ0Wfm3B&si=iJzc7QA3LIjYVnVk🌈More videos to watch that will complement this one:🎯South-African Heritage Day:https://youtu.be/9tITa5HZzAI🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education Kindervideo's se Afrikaanse potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief 🚀Effektief Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:03:04
Sep 04, 2024
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Ontdek die prag van Afrikaanse tradisionele musiek deur vrolike vertolking van die liedjie 'Dis heerlike lente'. Pret vir jong kinders. Sing saam en leer ons oulike lente liedjie.🦋Wil jy graag na die video kyk van hierdie tradisionele LENTE kinderliedjie in Afrikaans?https://youtu.be/tvzDQRnX3zs🦋Is jy opsoek na nog oulike video's vir kinders wat handel oor die 4 seisoene:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iSz6uA3TIr_bNFWnfAmw-x&si=6kJWtKpf5EmkUdOf👕🧢Gaan loer gerus na al ons BAIE oulike unieke Pleasant Memories Education fisiese PRODUKTE by: https://www.teeprint.co.za/store/pleasant-memories-education/ 🦋Heelwat van ons Pleasant Memories Education video's het drukbare hulpmiddels vir jou gerief: https://www.teacharesources.com/seller/pleasant-memories-education/ Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-icanOns bied 'n groot verskeidenheid GRATIS Opvoedkundige Kindervideo's vir ouers en Opvoeders om hulle jong kinders te help, tuis of in die klaskamer.🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican
00:01:00