Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Suid Afrikaanse ERFENISDAG (Braaidag) vir kinders in Afrikaans
Suid Afrikaanse ERFENISDAG (Braaidag) vir kinders in Afrikaans

Suid Afrikaanse ERFENISDAG (Braaidag) vir kinders in Afrikaans

00:03:04
Report
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Opvoedkundige potgooi oor Suid-Afrika vir kinders behandel kortliks waaroor Erfenisdag gaan maar fokus op die heerlike tradisionele kos van Suid-Afrika in Afrikaans. Juffrou of mamma kan dit vir enige ouderdom kind speel om Erfenisdag te verduidelik en hulle bloot te stel aan kulture en tradisies op 'n positiewe manier. 🌈Sal jy graag die Afrikaanse video weergawe van hierdie potgooi wil sien?https://youtu.be/L539T5uKZiE🌈Sal jy graag meer wil weet oor Suid-Afrika en sy pragtige plekke en spesiale vakansiedae? Gaan kyk gerus na die volgende speellys om jou algemene kennis uit te brei en hoendervleis lekkerte trots te voel.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043hbA2K1DOxkjzNpfJ0Wfm3B&si=iJzc7QA3LIjYVnVk🌈More videos to watch that will complement this one:🎯South-African Heritage Day:https://youtu.be/9tITa5HZzAI🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education Kindervideo's se Afrikaanse potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief 🚀Effektief Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Suid Afrikaanse ERFENISDAG (Braaidag) vir kinders in Afrikaans

View more comments
View All Notifications