Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Dinosourus storie vir kinders in Afrikaans (Afrikaanse Kinderstories)
Dinosourus storie vir kinders in Afrikaans (Afrikaanse Kinderstories)

Dinosourus storie vir kinders in Afrikaans (Afrikaanse Kinderstories)

00:13:55
Report
Hierdie potgooi spruit direk vanaf ons Pleasant Memories Education Kindervideo YouTube Kanaal. Hoop om jou daar te sien. Hierdie GRATIS Afrikaanse Kinderstorie handel oor Toby, die dinosourus en al sy maats se baie avonture. Hierdie Afrikaanse kinderstorie gaan jou kind se taal verreik en ook 'n hele aantal lewenslessies leer. 🦋Wil jy graag die animasie Kinderstorie kyk van hierdie Afrikaanse storie?https://youtu.be/n24TfqTrAWw🦋Gaan kyk gerus na die ander Afrikaanse kinderstories in ons Dinosourusse kinderstorie reeks:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043iozhVsPp0UtStPSzJWqn4H&si=i6LiuEnKvrI15733🦋Wil jy jou kind se ouditiewe geheue verbeter. Gaan kyk gerus na die speellys gepak vol geheuespeletjies om jou kind te leer om fyner te luister.https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043ji6YuPm9831z6jfIbj4BpI&si=Jv2tCcicCvUUJ0bU🦋Interaktiewe LUISTERSPELETJIES:https://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043jGAXTEOK-MLMNwtji1NRhV&si=9Ao6_UNeySJzdWft🦋Interaktiewe OOGOEFENINGEhttps://youtube.com/playlist?list=PLFwoyXoF043h6hARjgdVW3gvQra_E81qD&si=veOPRo1r3nd00c4g🌈Klik die SUBSCRIBE knoppie, Dit is gratis! 🦋Ons video's is ontwerp vir ouers en onderwysers om 'n verskeidenheid konsepte op 'n maklike, prettige en effektiewe manier aan te bied vir jong kinders. https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ🌈WAAROM Pleasant Memories Education se Afrikaanse Opvoedkundige Potgooi?🚀Ontwerp deur 'n gekwalifiseerde onderwyseres. 🚀Pas perfek in by enige kurrikulum. 🚀GRATIS! 🚀Interaktief (geen passiewe skermtyd nie) 🚀Effektief (Ons video's word al in talle skole en tuis gebruik)Support the showIndien jy ons potgooi wil sien in videoformaat, gaan kyk dit gerus hier: https://www.youtube.com/@pleasantmemorieseducation-ican

Dinosourus storie vir kinders in Afrikaans (Afrikaanse Kinderstories)

View more comments
View All Notifications