Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Ep 14: Vir al die Frikkies
Ep 14: Vir al die Frikkies

Ep 14: Vir al die Frikkies

00:44:30
Report
In hierdie week se episode gesels die girlies oor die unieke byname wat meisies vir ouens gee om "incognito" oor hulle te kan gesels (if you know... you know). Die girlies bespreek ook 'n slegte dating scenario waarin 'n luisteraar haarself bevind het toe 'n man geld by haar terugeis nadat sy die verhouding beƫindig het, sodat sy hom kan "terugbetaal" vir al die dates waarop hy haar gevat het. Absoluut mal! Laastens gee die girlies ook raad aan 'n raadop ou wie treur oor 'n meisie wat "all-in" was en toe van plan verander het. Lekker saam-luister!

Ep 14: Vir al die Frikkies

View more comments
View All Notifications