Login to make your Collection, Create Playlists and Favourite Songs

Login / Register
Ep 15: Botox of Notox?
Ep 15: Botox of Notox?

Ep 15: Botox of Notox?

00:51:46
Report
In hierdie week se episode gesels die girlies oor mense se voorkeure wanneer dit by kosmetiese prosedures kom. Hoe voel mense regtig oor fillers en botox? Sou meer van ons dit gekry het as dit goedkoper was? Verder bespreek Janke en Marunelle twee dilemmas van mede-girlies: Mag 'n mens ooit jou vriendin se eks date, of is "girl-code" nie regtig 'n ding nie? Hoe moet mens maak wanneer jou roommate se kêrel net heeltyd by julle huis uithang en al jou warm water opgebruik? Al hierdie en nog meer wag vir julle in hierdie week se chaotiese (hoe dan anders) episode. Geniet hom!

Ep 15: Botox of Notox?

View more comments
View All Notifications